Uit tydskrifte

In De Waarheidsvriend (Jrg. 65, Nr. 33) spreek die redakteur, Ir. Van der Graaf, hom sterk uit teen die PCR (Program to combat racism) van die Wêreldraad van Kerke. Hy noem dit “absoluut verwerplik”, en verskaf daarby die informasie dat die afgelope jare, 1970—76, twee en ’n half miljoen rand a...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1978-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1144