Een en ander oor Calvyn se Institusie

Die eerste uitgawe van hierdie magistrale werk het in die jaar 1535 verskyn. Dit het bestaan uit ses hoofstukke wat agtereenvolgens gehandel het oor die Wet, die geloof, die gebed, die Sakramente, die Sakramente van die Roomse Kerk, en ’n hoofstuk oor die Christelike vryheid. Calvyn was destyds in B...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. Duvenage
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1959-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1684