Die maak van ’n kies-jou-eie-avontuur-boek
’n Kies-jou-eie-avontuur-boek het nie ’n hoofkarakter nie. Jy die leser, is die hoofkarakter in die boek. Die boek is dus in die tweede persoon geskryf. Alles wat gebeur, gebeur met jou. Jy, die leser, word op spesifieke plekke in die boek voor ’n keuse gestel.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2000-04-01
|
Series: | Literator |
Subjects: | |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/471 |
Summary: | ’n Kies-jou-eie-avontuur-boek het nie ’n hoofkarakter nie. Jy die leser, is die hoofkarakter in die boek. Die boek is dus in die tweede persoon geskryf. Alles wat gebeur, gebeur met jou. Jy, die leser, word op spesifieke plekke in die boek voor ’n keuse gestel. |
---|---|
ISSN: | 0258-2279 2219-8237 |