Die ekumeniese roeping van die kerk

Op die jongsgehoue kongres van die Dogmatologiese Werkgemeenskap (1973) is die wens uitgespreek ‘dat ons aktueel en konkreet in ons studie moet wees’. In hierdie voordrag vind u ’n poging om hieraan enigsins gevolg te gee.

Bibliographic Details
Main Author: P. J. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1975-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1049