Lactantius: ’n Verkenning van ’n vroeg-Christelike denker se lewens- wêreldbeskoulike denke

Lactantius is teen omstreeks 250 n.c. in Africa Proconsularis gebore, en het die gebruiklike klassieke opvoeding by sy leermeester Arnobius, wie se werke “belangriker is weens die informasie oor die heidense godsdiens as oor die Christelike standpunt wat daarin gestel is” (Coetzee, 1954:135), on...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. W. Simpson
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/943
Description
Summary:Lactantius is teen omstreeks 250 n.c. in Africa Proconsularis gebore, en het die gebruiklike klassieke opvoeding by sy leermeester Arnobius, wie se werke “belangriker is weens die informasie oor die heidense godsdiens as oor die Christelike standpunt wat daarin gestel is” (Coetzee, 1954:135), ontvang. Hoewel “Laktanz in seinen erhaltenen Schriften mit autobiographischer Angaben ausserordentlich zurückhaltend” (Gerhardt 1924:1) is, kan uit Hieronymus se De viris illustribus 80 en sy Chron. ab Abr. 2333 (317 n.C.) afgelei word dat hy uitmuntende gawes gehad het.
ISSN:0258-2279
2219-8237