Luther die prediker

’n Prediker moet ’n getroue herder wees wat magtig is in die Heilige Skrif, want die Woord bring die kerk voort. Daarom moet die prediker in sy bediening aan mense ’n woord van sekerheid hê deur seker te wees hy het die Woord van God. Met hierdie gedagtegang het Luther se pastorale besorgdheid v...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. J. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1983-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1203

Similar Items