'Ragtime Soldiers: The Rhodesian experience in the First World War'

Hierdie werk, wat deur 'n jong akademikus geskryf is, sal aan die verwagtings van hulle teleurstel wat 'n wetenskaplik-verantwoorde militêre- historiese publikasie verwag. Dit was nie die doel wat die outeur beoog het nie. Hy wou, omdat hy getref was deur die mate van onbekendheid in sy la...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jan Ploeger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/615
id doaj-939eb89efee941639a37d50150d7819f
record_format Article
spelling doaj-939eb89efee941639a37d50150d7819f2020-11-24T21:40:38ZafrStellenbosch UniversityScientia Militaria2224-00202012-02-0112310.5787/12-3-615'Ragtime Soldiers: The Rhodesian experience in the First World War'Jan PloegerHierdie werk, wat deur 'n jong akademikus geskryf is, sal aan die verwagtings van hulle teleurstel wat 'n wetenskaplik-verantwoorde militêre- historiese publikasie verwag. Dit was nie die doel wat die outeur beoog het nie. Hy wou, omdat hy getref was deur die mate van onbekendheid in sy land aangaande die deelname van Rhodesië aan die Eerste Wêreldoorlog, daardie leemte op 'n populêre wyse aanvul. Sover afgelei kan word het hy beskikbare argiewe en die dagbladpers van die jare 1914- 1918 met vrug geraadpleeg en verwerk. Waarin hy veral geslaag het, is sy lewendige verhaaltrant wat die leser in sy verbeelding terugvoer na gebeurtenisse wat vandag grotendeels vergeet is, na persoonlike ervarings van deelnemers aan die uitputtingsoorlog in die destydse bosoorlog in Oos-Afrika en die worstelinge in die loopgrawe aan die wesfront in Europa. Dit is 'n boek vol atmosfeer en wisselende stemmingsbeelde, politiek en militer aan die tuisfront, militer aan die onderskeie fronte waar Rhodesiers geveg het.http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/615Peter McLaughlinBooks of ZimbabweRhodesiëEerste Wêreldoorlogbosoorlog in Oos-Afrika
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Jan Ploeger
spellingShingle Jan Ploeger
'Ragtime Soldiers: The Rhodesian experience in the First World War'
Scientia Militaria
Peter McLaughlin
Books of Zimbabwe
Rhodesië
Eerste Wêreldoorlog
bosoorlog in Oos-Afrika
author_facet Jan Ploeger
author_sort Jan Ploeger
title 'Ragtime Soldiers: The Rhodesian experience in the First World War'
title_short 'Ragtime Soldiers: The Rhodesian experience in the First World War'
title_full 'Ragtime Soldiers: The Rhodesian experience in the First World War'
title_fullStr 'Ragtime Soldiers: The Rhodesian experience in the First World War'
title_full_unstemmed 'Ragtime Soldiers: The Rhodesian experience in the First World War'
title_sort 'ragtime soldiers: the rhodesian experience in the first world war'
publisher Stellenbosch University
series Scientia Militaria
issn 2224-0020
publishDate 2012-02-01
description Hierdie werk, wat deur 'n jong akademikus geskryf is, sal aan die verwagtings van hulle teleurstel wat 'n wetenskaplik-verantwoorde militêre- historiese publikasie verwag. Dit was nie die doel wat die outeur beoog het nie. Hy wou, omdat hy getref was deur die mate van onbekendheid in sy land aangaande die deelname van Rhodesië aan die Eerste Wêreldoorlog, daardie leemte op 'n populêre wyse aanvul. Sover afgelei kan word het hy beskikbare argiewe en die dagbladpers van die jare 1914- 1918 met vrug geraadpleeg en verwerk. Waarin hy veral geslaag het, is sy lewendige verhaaltrant wat die leser in sy verbeelding terugvoer na gebeurtenisse wat vandag grotendeels vergeet is, na persoonlike ervarings van deelnemers aan die uitputtingsoorlog in die destydse bosoorlog in Oos-Afrika en die worstelinge in die loopgrawe aan die wesfront in Europa. Dit is 'n boek vol atmosfeer en wisselende stemmingsbeelde, politiek en militer aan die tuisfront, militer aan die onderskeie fronte waar Rhodesiers geveg het.
topic Peter McLaughlin
Books of Zimbabwe
Rhodesië
Eerste Wêreldoorlog
bosoorlog in Oos-Afrika
url http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/615
work_keys_str_mv AT janploeger ragtimesoldierstherhodesianexperienceinthefirstworldwar
_version_ 1725925457196482560