’n Nie-lineêre afskakelgapser vir drywingselektroniese skakelaars

’n Nuwe voorstel vir ’n nie-lineêre afskakelgapser is eksperimenteel gesimuleer met behulp van lineêre kapasitore en ’n elektroniese hulpskakelaar. Hierdeur word die beginsel en voordele van die voorgestelde nie-lineêre afskakelgapser ten dele geïllustreer, veral wat betref die vermindering in gesto...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: C. G. Steyn, J. D. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1985-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1048