Die geskiktheid van potwurms (<i>Enchytraeidae</i>) en plante om die toksisiteit van olieraffinadery-slik te toets

Grondbewerking word in die petrochemiese nywerheid in suidelike Afrika gebruik as ’n metode om van besoedelstowwe ontslae te raak. ’n Historiese grondbewerkingsperseel is by ’n petroleumraffinadery geïdentifiseer waar die gedeponeerde slik uit ’n mengsel van olie en wateroplosbare chemiese besoedels...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Adriaan J. Reinecke, Sophia A. Reinecke, Mia van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2016-02-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1382