Jou boek hoef nie af te tjop nie! Aspekte van die skryfpraktyk

Skryfpraktyk is ’n woord wat my geval. Skryfpraktyk impliseer immers dat skrywers hulle nie net, soos askete, met geheimsinnige meditasies of afgesonderde laboratoriumwerk besig hou nie. Die eise van die tyd het só verander dat die skrywer veel nader aan die leserspubliek staan as voorheen.

Bibliographic Details
Main Author: G. Weideman
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2000-04-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/465