Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers

Riana Scheepers se prosawerk sluit deur die fokus op die vrou, gesien vanuit die perspektief van die vrou, aan by die feministiese literatuur, en maak derhalwe 'n feministiese literatuurbenadering van haar werk moontlik. Haar oeuvre, vanaf Die ding in die vuur (1990), tot en met Die heidendogte...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Van Zyl, Anita Johanna
Other Authors: Van der Merwe, Chris N
Format: Dissertation
Language:Afrikaans
Published: University of Cape Town 2016
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/11427/19808