Van Bevrydingsteologie na Swart Teologie in Suid-Afrika
Die bevrydingsteologie reageer teen strukture en praktyke wat die menswaardigheid van die mens en persoon aantas. Die wortels daarvan lê in Suid-Amerika en die VSA. Tog het Hitler se filosofie van die Ariërs as Herrenvolk en vervolging van die Jode die Tweede Wereldoorlog gemotiveer. Reeds in di...
| 发表在: | In die Skriflig |
|---|---|
| 主要作者: | |
| 格式: | 文件 |
| 语言: | 南非荷兰语 |
| 出版: |
AOSIS
1988-06-01
|
| 在线阅读: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1336 |
| 总结: | Die bevrydingsteologie reageer teen strukture en praktyke wat die menswaardigheid van die mens en persoon aantas. Die wortels daarvan lê in Suid-Amerika en die VSA. Tog het Hitler se filosofie van die Ariërs as Herrenvolk en vervolging van die Jode die Tweede Wereldoorlog gemotiveer. Reeds in die oorlog het Bonhoeffer aandag gevra vir die ander mens in nood. Jy moet God dien in wat jy aan die ander doen. Dr. C. F. Beyers Naudé trek reglynig ’n parallel tussen Naziisme van Hitler en “apartheid” in Suid-Afrika (Berkhof, 1985 : 168). |
|---|---|
| ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |
