Die militêre en strategiese posisie van die republiek van Suid Afrika

Strategie is nie, soos die ou uitgediende begrip daarvan dit wou hê, ’n enkele skerp omlynde dogma nie. Dis ’n logiese denkwyse waarvan die doel is om ’n opponerende wil te oorwin. Strategie is dus die nasionale wil van ’n staat in operasionele hoedanigheid. Daarom sou dit ’n rampspoedige benade...

Full description

Bibliographic Details
Published in:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Main Author: Edele P. W. Botha
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1968-03-01
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1289
Description
Summary:Strategie is nie, soos die ou uitgediende begrip daarvan dit wou hê, ’n enkele skerp omlynde dogma nie. Dis ’n logiese denkwyse waarvan die doel is om ’n opponerende wil te oorwin. Strategie is dus die nasionale wil van ’n staat in operasionele hoedanigheid. Daarom sou dit ’n rampspoedige benadering vir ’n land soos Suid-Afrika wees om die begrip strategie as beperk tot die militêre terrein te sien. Gevolglik strek strategie oor die hele geïntegreerde terrein van die politiek, die diplomasie, die ekonomie, die psigologic sowel as die terreine van die veiligheidsmagte.
ISSN:0023-270X
2304-8557