Meganisisme, vitalisme en holisme in die Biologie

Die Biologie word omskryf as die wetenskap van die lewende wesens (organismes). Die lewe staan dus in die brandpunt van die biologiese studie en ondersoek. Vra ons ons egter af wat onder „lewe” verstaan word, besef ons dadelik dat ons hier met ’n uiters moeilik definieerbare begrip te doen het. In v...

Full description

Bibliographic Details
Published in:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Main Author: P.J. Botha
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1963-03-01
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1460
Description
Summary:Die Biologie word omskryf as die wetenskap van die lewende wesens (organismes). Die lewe staan dus in die brandpunt van die biologiese studie en ondersoek. Vra ons ons egter af wat onder „lewe” verstaan word, besef ons dadelik dat ons hier met ’n uiters moeilik definieerbare begrip te doen het. In verband met die aard van lewe het daar onder die bioloë en natuurfilosowe veral twee denkrigtings posgevat, nl. meganisisme en vitalism.
ISSN:0023-270X
2304-8557