Die monopolievorming in die diamantontginningsnywerheid van Suid-Afrika

Die diamantontginningsnywerheid is een van Suid-Afrika se oudste mynbouvertakkinge. Sedert die eerste diamant in 1867 aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die distrik Hopetown ontdek is, het ’n tydperk van ongeveer 91 jaar verloop, en gedurende hierdie tydperk het die diamantnywerheid bai...

全面介绍

书目详细资料
发表在:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
主要作者: D. J. Viljoen
格式: 文件
语言:南非荷兰语
出版: Scriber Editorial Systems 1957-03-01
在线阅读:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2009
实物特征
总结:Die diamantontginningsnywerheid is een van Suid-Afrika se oudste mynbouvertakkinge. Sedert die eerste diamant in 1867 aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die distrik Hopetown ontdek is, het ’n tydperk van ongeveer 91 jaar verloop, en gedurende hierdie tydperk het die diamantnywerheid baie veranderinge ondergaan.
ISSN:0023-270X
2304-8557