Great expectations: Pres. PW Botha’s Rubicon speech of 1985
Die toespraak wat Pres. PW Botha op 15 Augustus 1985 voor die kongres van die Nasionale Party (NP) van Natal gehou het, word algemeen erken as een van die keerpunte in die geskiedenis van die NP-regering. Daar is verwag dat die president in sy toespraak verreikende hervormings sou aankondig, wat die...
| Published in: | Contree |
|---|---|
| Main Author: | |
| Format: | Article |
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
AOSIS
2008-05-01
|
| Subjects: | |
| Online Access: | https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/405 |
| _version_ | 1849752349730406400 |
|---|---|
| author | Hermann Giliomee |
| author_facet | Hermann Giliomee |
| author_sort | Hermann Giliomee |
| collection | DOAJ |
| container_title | Contree |
| description | Die toespraak wat Pres. PW Botha op 15 Augustus 1985 voor die kongres van die Nasionale Party (NP) van Natal gehou het, word algemeen erken as een van die keerpunte in die geskiedenis van die NP-regering. Daar is verwag dat die president in sy toespraak verreikende hervormings sou aankondig, wat die regering in staat sou stel om die skaakmat in onderhandelings met swart leiers en internasionale isolasie te deurbreek. Botha se toespraak is egter wyd baie negatief ontvang. Vorige artikels beklemtoon sy persoonlikheid as `n verklaring of blameer die “onrealistiese verwagtings” wat RF (Pik) Botha, Minister van Buitelandse Sake, gewek het. Hierdie artikel probeer die gebeure rondom die toespraak verklaar deur die gebeure twee weke voor die toespraak te ontleed, bestaande interpretasies van pres. Botha se optrede te heroorweeg, en moontlikhede te ondersoek wat tot dusver nog nie oorweeg is nie. |
| format | Article |
| id | doaj-art-c2e34e1fda61446bb2e8eb98467effd4 |
| institution | Directory of Open Access Journals |
| issn | 0379-9867 2959-510X |
| language | Afrikaans |
| publishDate | 2008-05-01 |
| publisher | AOSIS |
| record_format | Article |
| spelling | doaj-art-c2e34e1fda61446bb2e8eb98467effd42025-08-20T01:38:07ZafrAOSISContree0379-98672959-510X2008-05-0155010.4102/nc.v55i0.405386Great expectations: Pres. PW Botha’s Rubicon speech of 1985Hermann Giliomee0Department of History, Stellenbosch UniversityDie toespraak wat Pres. PW Botha op 15 Augustus 1985 voor die kongres van die Nasionale Party (NP) van Natal gehou het, word algemeen erken as een van die keerpunte in die geskiedenis van die NP-regering. Daar is verwag dat die president in sy toespraak verreikende hervormings sou aankondig, wat die regering in staat sou stel om die skaakmat in onderhandelings met swart leiers en internasionale isolasie te deurbreek. Botha se toespraak is egter wyd baie negatief ontvang. Vorige artikels beklemtoon sy persoonlikheid as `n verklaring of blameer die “onrealistiese verwagtings” wat RF (Pik) Botha, Minister van Buitelandse Sake, gewek het. Hierdie artikel probeer die gebeure rondom die toespraak verklaar deur die gebeure twee weke voor die toespraak te ontleed, bestaande interpretasies van pres. Botha se optrede te heroorweeg, en moontlikhede te ondersoek wat tot dusver nog nie oorweeg is nie.https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/405pw bothanasionale partynp-regeringrf (pik) botha |
| spellingShingle | Hermann Giliomee Great expectations: Pres. PW Botha’s Rubicon speech of 1985 pw botha nasionale party np-regering rf (pik) botha |
| title | Great expectations: Pres. PW Botha’s Rubicon speech of 1985 |
| title_full | Great expectations: Pres. PW Botha’s Rubicon speech of 1985 |
| title_fullStr | Great expectations: Pres. PW Botha’s Rubicon speech of 1985 |
| title_full_unstemmed | Great expectations: Pres. PW Botha’s Rubicon speech of 1985 |
| title_short | Great expectations: Pres. PW Botha’s Rubicon speech of 1985 |
| title_sort | great expectations pres pw botha s rubicon speech of 1985 |
| topic | pw botha nasionale party np-regering rf (pik) botha |
| url | https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/405 |
| work_keys_str_mv | AT hermanngiliomee greatexpectationsprespwbothasrubiconspeechof1985 |
