Teologie en ekologie

Ekologie is tradisioneel 'n onderdeel van die biologie wat handel oor die verhouding van lewende organismes en hulle omgewing en die daaruit voortvloeiende lewenspatrone. Eintlik behoort alle "-logie-" woorde op die wetenskap wat 'n bepaalde saak bestudeer, te slaan, maar soos m...

全面介紹

書目詳細資料
發表在:Verbum et Ecclesia
主要作者: B. J. Engelbrecht
格式: Article
語言:南非荷兰语
出版: AOSIS 1986-08-01
在線閱讀:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/943
實物特徵
總結:Ekologie is tradisioneel 'n onderdeel van die biologie wat handel oor die verhouding van lewende organismes en hulle omgewing en die daaruit voortvloeiende lewenspatrone. Eintlik behoort alle "-logie-" woorde op die wetenskap wat 'n bepaalde saak bestudeer, te slaan, maar soos met 'n paar ander woorde beteken ekologie ook die objek, die saak self wat bestudeer word. So word dikwels ges�: As dit of dat gedoen word, sal ons die ekologie versteur.
ISSN:1609-9982
2074-7705