Basiese wetenskapsbeoefening in die geesteswetenskappe: uitdagings, verwagtinge en knelpunte
Teen die agtergrond van 'n oorsigtelike skets van die ontstaan van die moderne universireic as instelling word meer aandag geskenk aan die opkoms van die geesteswetenskappe. Hierdie ontwikkelingsgang word geskets in terme van die inherenre spanning war die onrwikkeling van die moderne filosofi...
| Published in: | Acta Academica |
|---|---|
| Main Author: | |
| Format: | Article |
| Language: | English |
| Published: |
University of the Free State
2024-12-01
|
| Online Access: | https://journals.ufs.ac.za/index.php/aa/article/view/8880 |
| Summary: | Teen die agtergrond van 'n oorsigtelike skets van die ontstaan van die moderne universireic as instelling word meer aandag geskenk aan die opkoms van die geesteswetenskappe. Hierdie ontwikkelingsgang word geskets in terme van die inherenre spanning war die onrwikkeling van die moderne filosofie kenmerk met name die spanning war bestaan tussen 'n decerministiese nacuurwerenskaplike orienrering enersyds en 'n paging om 'n domein van menslike vryheid re open aan die ander kant. Oft her gelei tot die twee uiterstes van 'n empiristiese en 'n historieshermeneutiese merodologie - 'n prentjie war verder gekompliseer word deur resente 'posrmoderne' aansprake. As alternadef word die aandag gevra vir 'n integrale werklikheidsversraan wat die impasse van wederkerig-uirsluirende metodologiee te bowe gaan.
|
|---|---|
| ISSN: | 0587-2405 2415-0479 |
