Afrika en die Suid-Afrikaanse Handel

Dit word dikwels beweer dat Afrika, veral die gebied ten suide van die Sahara, die natuurlike afsetgebied vir die handelsware van die Unie van Suid-Afrika vorm. En tog is daar tot onlangs min pogings van owerheidsweë en deur die private handel gedoen om hierdie gebied deeglik te eksploiteer.

التفاصيل البيبلوغرافية
الحاوية / القاعدة:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
المؤلف الرئيسي: D. J. Viljoen
التنسيق: مقال
اللغة:الأفريقانية
منشور في: Scriber Editorial Systems 1958-03-01
الوصول للمادة أونلاين:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1634