Neo-marxisme in die kerklike lewe
Dit is makliker om oor die teologiese en filosofiese aspekte van die neo-marxisme te spreek as om iets oor die openbaring en toepassing daarvan in die kerklike lewe te sê. Ek beweer dit sonder refleksie op die hoofbestuur wat my hierdie taak opgedra het of op prof. Floor wat hom op uitnemende wyse v...
| Published in: | In die Skriflig |
|---|---|
| Main Author: | |
| Format: | Article |
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
AOSIS
1976-05-01
|
| Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1091 |
