Die Swart Teologie
Dit is nie maklik om oor hierdie tema te praat nie omdat hierdie jong teologie (nog?) ly aan ’n gebrek aan duidelike begripsomlyning, daar reeds variasies in aksente en tendense speurbaar is en omdat dit ingebed lê in die lewenservaring van die Swartman wat vir ons feitlik ontoeganklik is.
| Published in: | In die Skriflig |
|---|---|
| Main Author: | |
| Format: | Article |
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
AOSIS
1975-06-01
|
| Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1059 |
