Teologie en ander wetenskappe
Teenswoordig word tereg beswaar gemaak teen die veratomiseringsproses in die wetenskap, waarvolgens die geheel van die kosmos in soveel ‘lokette’ ingedeel word, waarin ‘vakmanne’ besig is, sonder dat die een van die ander notisie neem.
| Published in: | In die Skriflig |
|---|---|
| Main Author: | |
| Format: | Article |
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
AOSIS
1969-05-01
|
| Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/898 |
