Teoretiese benaderings van die letterkunde in die jare tagtig
In ’n onlangse uitgawe van die bekende tydskrif New Literary History (Volume XIV, Herfs 1982), word meer as 200 bladsye gewy aan die probleme rondom literêre betekenis (“meaning”). Ná ’n lees daarvan dring die besef deur dat in veel gevalle verby mekaar gepraat is, nieteenstaande die feit dat al...
| 出版年: | Literator |
|---|---|
| 第一著者: | |
| フォーマット: | 論文 |
| 言語: | アフリカーンス語 |
| 出版事項: |
AOSIS
1983-05-01
|
| オンライン・アクセス: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/972 |
