Die hermeneuse van die Skrif met die oog op hedendaagse kerklik-etiese vraagstukke

Daar is basiese reëls wat vir alle verklaring van boeke geld. Maar die eie aard en karakter van die Bybel bring ook hiermee dat sy verklaring ’n eie aard sal hê. Wat ’n mens van ’n bron dink, bepaal hoe jy met die bron omgaan. Geen eksegeet is onbevooroordeeld nie. ’n Mens se Skrifbeskouing bepaal t...

Full description

Bibliographic Details
Published in:In die Skriflig
Main Authors: J. C. Coetzee, B. J. De Klerk, L. Floor
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-05-01
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/760