Die hermeneuse van die Skrif met die oog op hedendaagse kerklik-etiese vraagstukke
Daar is basiese reëls wat vir alle verklaring van boeke geld. Maar die eie aard en karakter van die Bybel bring ook hiermee dat sy verklaring ’n eie aard sal hê. Wat ’n mens van ’n bron dink, bepaal hoe jy met die bron omgaan. Geen eksegeet is onbevooroordeeld nie. ’n Mens se Skrifbeskouing bepaal t...
| Published in: | In die Skriflig |
|---|---|
| Main Authors: | , , |
| Format: | Article |
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
AOSIS
1980-05-01
|
| Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/760 |
| Summary: | Daar is basiese reëls wat vir alle verklaring van boeke geld. Maar die eie aard en karakter van die Bybel bring ook hiermee dat sy verklaring ’n eie aard sal hê. Wat ’n mens van ’n bron dink, bepaal hoe jy met die bron omgaan. Geen eksegeet is onbevooroordeeld nie. ’n Mens se Skrifbeskouing bepaal ten diepste ook jou wyse van Skrifverklaring. Wie in die Bybel ’n gewoon menslike boek sien, sal dit met gewoon menslike hulpmiddels probeer verklaar. |
|---|---|
| ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |
