Die owerheidsinmenging met betrekking tot kerklike tughandelinge.

Volgens art 29 NGB is die merktekens van die ware kerk die suiwere prediking van die Evangelie, die suiwere bediening van die Sakramente en die gebruik van die kerklike tug. Art. 32 NGB spreek uit dat die Kerkorde nie mag afwyk van wat Christus ingestel het nie. Menslike vindinge en wette om die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: L. Roeleveld
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1982-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1177

Similar Items