AKSIENAVORSING EN DIE LEWENSVATBAARHEIDSTUDIE: 'N BENADERING TOT SINVOLLE NAVORSING

<p>Navorsing is 'n term wat dikwels verkeerdelik gebruik word. Die sogenaamde navorsing wat deur populêre tydskrifte uitgevoer of aangehaal word, is dikwels slegs 'n aanduiding van die behoeftes of opinies van die skrywer. Die foutiewe of ontoepaslike interpretasie van navorsingsresu...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: B.W. Smuts
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/372
Description
Summary:<p>Navorsing is 'n term wat dikwels verkeerdelik gebruik word. Die sogenaamde navorsing wat deur populêre tydskrifte uitgevoer of aangehaal word, is dikwels slegs 'n aanduiding van die behoeftes of opinies van die skrywer. Die foutiewe of ontoepaslike interpretasie van navorsingsresultate is 'n ander bekende probleem wat tot wangebruik van die term navorsing lei. Hierdie verskynsel ontstaan omdat die totale proses van navorsing nie deur die skrywers self deurloop is nie. Die totale navorsingsproses begin by die keuse van 'n geskikte onderwerp en eindig by die implementering van resultate. Waar die keuse van 'n onderwerp gegrond is op 'n bestaande behoefte, is die implementering van resultate slegs die afronding van die proses. Die keuse van 'n geskikte onderwerp is derhalwe die belangrikste stap in die navorsingsproses, maar nie altyd eenvoudig nie, veral wanneer die navorser of student 'n voordelige bydrae tot 'n organisasie soos die SA Weermag wil maak. Die lewensvatbaarheidstudie bied egter die oplossing tot die keuseprobleem, terwyl aksienavorsing die totale navorsingsproses, op grond van deelname van aile betrokkenes, beklemtoon.</p>
ISSN:2224-0020