Die Nuwe Chemiewoordeboek
As redakteur van Die Nuwe Chemiewoordeboek (1991) verwelkom ek selfs kritiek, want dit beteken dat daar minstens deur sommige chemici deeglik aandag aan die werk geskenk word. In hierdie moeilike tye, waarin daar selfs bedenkinge oor die voortbestaan van Afrikaans geopper word, is dit veral wenslik...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1994-07-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/584 |
Summary: | As redakteur van Die Nuwe Chemiewoordeboek (1991) verwelkom ek selfs kritiek, want dit beteken dat daar minstens deur sommige chemici deeglik aandag aan die werk geskenk word. In hierdie moeilike tye, waarin daar selfs bedenkinge oor die voortbestaan van Afrikaans geopper word, is dit veral wenslik dat die Afrikaanssprekende vakman sy vaktaal sal ken en in ere sal hou. |
---|---|
ISSN: | 0254-3486 2222-4173 |