Die Nuwe Chemiewoordeboek

As redakteur van Die Nuwe Chemiewoordeboek (1991) verwelkom ek selfs kritiek, want dit beteken dat daar minstens deur sommige chemici deeglik aandag aan die werk geskenk word. In hierdie moeilike tye, waarin daar selfs bedenkinge oor die voortbestaan van Afrikaans geopper word, is dit veral wenslik...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1994-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/584