Training for the future

Dit is noodsaaklik dat die opleiding van fisioterapeute hersien word in die lig van die huidige en toekomstige behoeftes van die gemeenskap. Projekte wat in 1975 en 1976 deur voorgraadse studente aan die Universiteit van Witwatersrand onderneem is, bring die behoeftes en tekortkominge in die leergan...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. C. Beenhakker
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1977-12-01
Series:South African Journal of Physiotherapy
Online Access:https://sajp.co.za/index.php/sajp/article/view/1149
Description
Summary:Dit is noodsaaklik dat die opleiding van fisioterapeute hersien word in die lig van die huidige en toekomstige behoeftes van die gemeenskap. Projekte wat in 1975 en 1976 deur voorgraadse studente aan die Universiteit van Witwatersrand onderneem is, bring die behoeftes en tekortkominge in die leergang aan die lig. Metodes om hierdie uitdagings te benader word bespreek en die behoefte aan diepgaande navorsing omtrent opleiding word beklemtoon.
ISSN:0379-6175
2410-8219