Versoek om bydraes: spesiale uitgawe van SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie (28(4), Desember 2009: Die uitdaging van ontoereikende Wiskundeprestasie: fokus op probleemoplossing: aankondiging
Daar bestaan wêreldwyd kommer oor ontoereikende prestasie in wiskunde en Suid-Afrika is geen uitsondering op hierdie reël nie. Inteendeel – Suid-Afrikaanse kenners spreek toenemend hul kommer uit oor veral Graad-12-leerders se ontoereikende prestasie in Wiskunde en die impak hiervan op sowel tersiêr...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2009-09-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/50 |