Effektiewe ondersteuning aan Xhosa-moedertaalsprekers in Afrikaansmediumklasse

Die koms van demokrasie in 1994 en die aanvaarding van Suid-Afrika se Grondwet in 1996 (RSA, 1996), waarin die reg van elkeen om onderrig in die amptelike taal van sy/haar keuse te ontvang, verskans is, het nuwe uitdagings aan opvoeders gestel. Volgens hierdie Grondwet het elkeen die reg om onderrig...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Basson, Maylene, le Cordeur, Michael Lucien
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2014-12-01
Series:Per Linguam : A Journal of Language Learning
Subjects:
Online Access:http://perlinguam.journals.ac.za/pub/article/view/573
id doaj-13375ebbae8c48ce9721b73aea40390e
record_format Article
spelling doaj-13375ebbae8c48ce9721b73aea40390e2020-11-25T03:37:36ZafrStellenbosch UniversityPer Linguam : A Journal of Language Learning0259-23122224-00122014-12-0130110912610.5785/30-1-573Effektiewe ondersteuning aan Xhosa-moedertaalsprekers in AfrikaansmediumklasseBasson, Maylene 0le Cordeur, Michael Lucien1Stellenbosch UniversiteitStellenbosch UniversiteitDie koms van demokrasie in 1994 en die aanvaarding van Suid-Afrika se Grondwet in 1996 (RSA, 1996), waarin die reg van elkeen om onderrig in die amptelike taal van sy/haar keuse te ontvang, verskans is, het nuwe uitdagings aan opvoeders gestel. Volgens hierdie Grondwet het elkeen die reg om onderrig in enige van die amptelike tale in publieke skole te ontvang. Sommige Xhosa-sprekende ouers oefen hierdie reg uit deur hulle kinders in Afrikaansmediumskole te plaas. Hulle is van mening dat dit vir hulle kinders beter geleenthede in die toekoms sal bied. Resultate van die Jaarlikse Nasionale Assesseringstoetse (ANA’s) toon dat daar 'n toename van Xhosa-moedertaalsprekers in Afrikaansmediumskole is wat nie hulle volle potensiaal ontwikkel nie as gevolg van die feit dat hulle min of geen Afrikaans magtig is. Dit is dus belangrik dat opvoeders[i] toegerus word met die nodige vaardighede om leerders met diverse agtergronde en moedertale te ondersteun. In die lig hiervan is hierdie ondersoek onderneem met die doel om 'n geletterdheids-intervensieprogram te ontwikkel om die woordeskat en leesbegrip van Xhosa-moedertaalsprekers in graad 4 tot 6-Afrikaansmediumklasse te bevorder. Die resultate van die ondersoek dui aan dat die implementering van die geletterdheidsintervensieprogram tot 'n verbetering in die Xhosa-moedertaalsprekers wat by hierdie studie betrek is, se woordeskat en leesbegrip in Afrikaans kan lei.http://perlinguam.journals.ac.za/pub/article/view/573geletterdheidintervensieprogrammoedertaalwoordeskatleesbegrip
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Basson, Maylene
le Cordeur, Michael Lucien
spellingShingle Basson, Maylene
le Cordeur, Michael Lucien
Effektiewe ondersteuning aan Xhosa-moedertaalsprekers in Afrikaansmediumklasse
Per Linguam : A Journal of Language Learning
geletterdheid
intervensieprogram
moedertaal
woordeskat
leesbegrip
author_facet Basson, Maylene
le Cordeur, Michael Lucien
author_sort Basson, Maylene
title Effektiewe ondersteuning aan Xhosa-moedertaalsprekers in Afrikaansmediumklasse
title_short Effektiewe ondersteuning aan Xhosa-moedertaalsprekers in Afrikaansmediumklasse
title_full Effektiewe ondersteuning aan Xhosa-moedertaalsprekers in Afrikaansmediumklasse
title_fullStr Effektiewe ondersteuning aan Xhosa-moedertaalsprekers in Afrikaansmediumklasse
title_full_unstemmed Effektiewe ondersteuning aan Xhosa-moedertaalsprekers in Afrikaansmediumklasse
title_sort effektiewe ondersteuning aan xhosa-moedertaalsprekers in afrikaansmediumklasse
publisher Stellenbosch University
series Per Linguam : A Journal of Language Learning
issn 0259-2312
2224-0012
publishDate 2014-12-01
description Die koms van demokrasie in 1994 en die aanvaarding van Suid-Afrika se Grondwet in 1996 (RSA, 1996), waarin die reg van elkeen om onderrig in die amptelike taal van sy/haar keuse te ontvang, verskans is, het nuwe uitdagings aan opvoeders gestel. Volgens hierdie Grondwet het elkeen die reg om onderrig in enige van die amptelike tale in publieke skole te ontvang. Sommige Xhosa-sprekende ouers oefen hierdie reg uit deur hulle kinders in Afrikaansmediumskole te plaas. Hulle is van mening dat dit vir hulle kinders beter geleenthede in die toekoms sal bied. Resultate van die Jaarlikse Nasionale Assesseringstoetse (ANA’s) toon dat daar 'n toename van Xhosa-moedertaalsprekers in Afrikaansmediumskole is wat nie hulle volle potensiaal ontwikkel nie as gevolg van die feit dat hulle min of geen Afrikaans magtig is. Dit is dus belangrik dat opvoeders[i] toegerus word met die nodige vaardighede om leerders met diverse agtergronde en moedertale te ondersteun. In die lig hiervan is hierdie ondersoek onderneem met die doel om 'n geletterdheids-intervensieprogram te ontwikkel om die woordeskat en leesbegrip van Xhosa-moedertaalsprekers in graad 4 tot 6-Afrikaansmediumklasse te bevorder. Die resultate van die ondersoek dui aan dat die implementering van die geletterdheidsintervensieprogram tot 'n verbetering in die Xhosa-moedertaalsprekers wat by hierdie studie betrek is, se woordeskat en leesbegrip in Afrikaans kan lei.
topic geletterdheid
intervensieprogram
moedertaal
woordeskat
leesbegrip
url http://perlinguam.journals.ac.za/pub/article/view/573
work_keys_str_mv AT bassonmaylene effektieweondersteuningaanxhosamoedertaalsprekersinafrikaansmediumklasse
AT lecordeurmichaellucien effektieweondersteuningaanxhosamoedertaalsprekersinafrikaansmediumklasse
_version_ 1724545077599010816