Swaziland 'n ekonomiese oorsig met spesiale verwysing na die rol van kapitaal in die ekonomiese groei.*

Swaziland kan ekonomies as 'n integrale deel van die Republiek Suid-Afrika beskou word. In die afgelope tyd is 'n toenemende belangstelling in die ontwikkeling van die ekonomiese potensiaal van Swaziland ge- openbaar. Hierdie tendens tree nog sterker na vore as in aan- merking geneem w...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: N. J. Swart
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1965-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1440
id doaj-1f7fcf47b9424736a375163344cd234c
record_format Article
spelling doaj-1f7fcf47b9424736a375163344cd234c2020-11-25T02:07:52ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571965-03-0132910.4102/koers.v32i9.1440Swaziland 'n ekonomiese oorsig met spesiale verwysing na die rol van kapitaal in die ekonomiese groei.*N. J. SwartSwaziland kan ekonomies as 'n integrale deel van die Republiek Suid-Afrika beskou word. In die afgelope tyd is 'n toenemende belangstelling in die ontwikkeling van die ekonomiese potensiaal van Swaziland ge- openbaar. Hierdie tendens tree nog sterker na vore as in aan- merking geneem word dat Swaziland ’n groter ekonomiese potensiaal as beide Betsjoeanaland en Basoetoland besit ter- wyl dit geografies die kleinste Hoëkommissarisgebied is. Die probleem lê dus nie in die soek na die ekonomiese potensiaal nie maar in die skepping van gunstige toestande vir die ont­ wikkeling van die reeds bekende bronne. Die belangstelling is verder gestimuleer deur die Ekonomiese Sending wat in Julie 1959 aangestel is (in samewerking met die Intemasionale Bank vir Rekonstruksie en Ontwikkeling) met die doel om ondersoek in te stel na die bronne en vereiste vir ontwikkeling van die drie Hoëkommissarisgebiede en om aanbevelings t.o.v. moontlike ontwikkeling te maak.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1440
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author N. J. Swart
spellingShingle N. J. Swart
Swaziland 'n ekonomiese oorsig met spesiale verwysing na die rol van kapitaal in die ekonomiese groei.*
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet N. J. Swart
author_sort N. J. Swart
title Swaziland 'n ekonomiese oorsig met spesiale verwysing na die rol van kapitaal in die ekonomiese groei.*
title_short Swaziland 'n ekonomiese oorsig met spesiale verwysing na die rol van kapitaal in die ekonomiese groei.*
title_full Swaziland 'n ekonomiese oorsig met spesiale verwysing na die rol van kapitaal in die ekonomiese groei.*
title_fullStr Swaziland 'n ekonomiese oorsig met spesiale verwysing na die rol van kapitaal in die ekonomiese groei.*
title_full_unstemmed Swaziland 'n ekonomiese oorsig met spesiale verwysing na die rol van kapitaal in die ekonomiese groei.*
title_sort swaziland 'n ekonomiese oorsig met spesiale verwysing na die rol van kapitaal in die ekonomiese groei.*
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1965-03-01
description Swaziland kan ekonomies as 'n integrale deel van die Republiek Suid-Afrika beskou word. In die afgelope tyd is 'n toenemende belangstelling in die ontwikkeling van die ekonomiese potensiaal van Swaziland ge- openbaar. Hierdie tendens tree nog sterker na vore as in aan- merking geneem word dat Swaziland ’n groter ekonomiese potensiaal as beide Betsjoeanaland en Basoetoland besit ter- wyl dit geografies die kleinste Hoëkommissarisgebied is. Die probleem lê dus nie in die soek na die ekonomiese potensiaal nie maar in die skepping van gunstige toestande vir die ont­ wikkeling van die reeds bekende bronne. Die belangstelling is verder gestimuleer deur die Ekonomiese Sending wat in Julie 1959 aangestel is (in samewerking met die Intemasionale Bank vir Rekonstruksie en Ontwikkeling) met die doel om ondersoek in te stel na die bronne en vereiste vir ontwikkeling van die drie Hoëkommissarisgebiede en om aanbevelings t.o.v. moontlike ontwikkeling te maak.
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1440
work_keys_str_mv AT njswart swazilandnekonomieseoorsigmetspesialeverwysingnadierolvankapitaalindieekonomiesegroei
_version_ 1724929162518462464