DIE HOUDINGS EN KENNIS VAN DIE PLAASWERKER-GEMEENSKAP TEN OPSIGTE VAN MIV/VIGS

Ongeveer 6 miljoen Suid-Afrikaners, van wie 26% volwassenes is, sal binne die volgende ses jaar MIV-positief wees, teenoor 0,1% in 1990 (Department of Health, 2004; Pelser, 2004:14; UNAIDS, 2004). Die tendens is dat MIV/VIGS veral in landelike gebiede toeneem (Department of Economic Development a...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Corinne Strydom, Leana Noguiera, Adrie Roux
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2007-06-01
Series:Social Work/Maatskaplike Werk
Subjects:
hiv
Online Access:https://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/282
id doaj-20e2aa458501430a9a28908182fe40ce
record_format Article
spelling doaj-20e2aa458501430a9a28908182fe40ce2020-11-25T04:07:52ZafrStellenbosch UniversitySocial Work/Maatskaplike Werk2312-71982007-06-0143210.15270/43-2-282DIE HOUDINGS EN KENNIS VAN DIE PLAASWERKER-GEMEENSKAP TEN OPSIGTE VAN MIV/VIGSCorinne StrydomLeana NoguieraAdrie RouxOngeveer 6 miljoen Suid-Afrikaners, van wie 26% volwassenes is, sal binne die volgende ses jaar MIV-positief wees, teenoor 0,1% in 1990 (Department of Health, 2004; Pelser, 2004:14; UNAIDS, 2004). Die tendens is dat MIV/VIGS veral in landelike gebiede toeneem (Department of Economic Development and Tourism, 2004:57). Volgens Human Sciences Research Council of South Africa (2003) is die verspreiding van MIV in sekere gebiede soos volg: 21,3% in stedelike informele nedersettings, 12,1% in formele nedersettings, 58,7% in stamgebiede en 7,9% in plaasgebiede (Pelser, 2004:14). Luidens ’n verslag van die Verenigde Nasies se voedsel- en landbou-organisasie (VLO) is sowat 7 miljoen plaaswerkers in Afrika sedert 1985 aan VIGS-verwante siektes oorlede (Louw, 2004:14; USAID, 2002). Projeksies toon aan dat Suid-Afrika teen 2020 20% van sy plaaswerkers aan VIGS-verwante siektes sal verloor (Department of Economic Development and Tourism, 2004:57). MIV is dus vir boere een van die grootste bedreigings (Pelser, 2004:5).https://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/282farm workerhiv/aidshivaids
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Corinne Strydom
Leana Noguiera
Adrie Roux
spellingShingle Corinne Strydom
Leana Noguiera
Adrie Roux
DIE HOUDINGS EN KENNIS VAN DIE PLAASWERKER-GEMEENSKAP TEN OPSIGTE VAN MIV/VIGS
Social Work/Maatskaplike Werk
farm worker
hiv/aids
hiv
aids
author_facet Corinne Strydom
Leana Noguiera
Adrie Roux
author_sort Corinne Strydom
title DIE HOUDINGS EN KENNIS VAN DIE PLAASWERKER-GEMEENSKAP TEN OPSIGTE VAN MIV/VIGS
title_short DIE HOUDINGS EN KENNIS VAN DIE PLAASWERKER-GEMEENSKAP TEN OPSIGTE VAN MIV/VIGS
title_full DIE HOUDINGS EN KENNIS VAN DIE PLAASWERKER-GEMEENSKAP TEN OPSIGTE VAN MIV/VIGS
title_fullStr DIE HOUDINGS EN KENNIS VAN DIE PLAASWERKER-GEMEENSKAP TEN OPSIGTE VAN MIV/VIGS
title_full_unstemmed DIE HOUDINGS EN KENNIS VAN DIE PLAASWERKER-GEMEENSKAP TEN OPSIGTE VAN MIV/VIGS
title_sort die houdings en kennis van die plaaswerker-gemeenskap ten opsigte van miv/vigs
publisher Stellenbosch University
series Social Work/Maatskaplike Werk
issn 2312-7198
publishDate 2007-06-01
description Ongeveer 6 miljoen Suid-Afrikaners, van wie 26% volwassenes is, sal binne die volgende ses jaar MIV-positief wees, teenoor 0,1% in 1990 (Department of Health, 2004; Pelser, 2004:14; UNAIDS, 2004). Die tendens is dat MIV/VIGS veral in landelike gebiede toeneem (Department of Economic Development and Tourism, 2004:57). Volgens Human Sciences Research Council of South Africa (2003) is die verspreiding van MIV in sekere gebiede soos volg: 21,3% in stedelike informele nedersettings, 12,1% in formele nedersettings, 58,7% in stamgebiede en 7,9% in plaasgebiede (Pelser, 2004:14). Luidens ’n verslag van die Verenigde Nasies se voedsel- en landbou-organisasie (VLO) is sowat 7 miljoen plaaswerkers in Afrika sedert 1985 aan VIGS-verwante siektes oorlede (Louw, 2004:14; USAID, 2002). Projeksies toon aan dat Suid-Afrika teen 2020 20% van sy plaaswerkers aan VIGS-verwante siektes sal verloor (Department of Economic Development and Tourism, 2004:57). MIV is dus vir boere een van die grootste bedreigings (Pelser, 2004:5).
topic farm worker
hiv/aids
hiv
aids
url https://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/282
work_keys_str_mv AT corinnestrydom diehoudingsenkennisvandieplaaswerkergemeenskaptenopsigtevanmivvigs
AT leananoguiera diehoudingsenkennisvandieplaaswerkergemeenskaptenopsigtevanmivvigs
AT adrieroux diehoudingsenkennisvandieplaaswerkergemeenskaptenopsigtevanmivvigs
_version_ 1724427571914866688