Vervanging toegepas op 'n gedig uit ('<i>Yk</i>') van Breytenbach

Die procédé van vervanging kan in Breytenbach se resente bundel, ('Yk') met ewe veel sukses as in sy vroeëre poësie aangewend word om sy eiesoortige en dikwels "duistere" manier van kommunikasie meer toeganklik te maak en om die verskillende betekenislae van die gedig te ontg...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. Lombard
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/923
Description
Summary:Die procédé van vervanging kan in Breytenbach se resente bundel, ('Yk') met ewe veel sukses as in sy vroeëre poësie aangewend word om sy eiesoortige en dikwels "duistere" manier van kommunikasie meer toeganklik te maak en om die verskillende betekenislae van die gedig te ontgin.
ISSN:0258-2279
2219-8237