Neurale netwerke as moontlike woordafkappings-tegniek vir Afrikaans

In Afrikaans word saamgestelde woorde aanmekaar geskryf en nuwe woorde word voortdurend gevorm. Aangesien daar dus nie ’n statiese verwysingsbron bestaan nie, is die proses van woordafkapping tydens teksprosessering ’n probleem – veral waar smal kolomme gebruik word, soos in tydskrifte en koeran...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Machteld Fick
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2003-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/203