Ekonomiese aspekte van pypleidingvervoer: 'n Suid-Afrikaanse perspektief

Daar bestaan ’n sterk moontlikheid dat daar binne die volgende dekade drie pypleidings vir die kommersiële vervoer van brandstofprodukte van Suider-Afrikaanse hawens na Gautengprovinsie aangelê gaan word. Omdat pypleidingvervoer (1) die energiedoelmatigste vervoermodus is, (2) aansienlik goedkop...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Wessel Pienaar
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2009-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/53
id doaj-2d3539b0bb4f4ea08dedb9f85ef3e8e5
record_format Article
spelling doaj-2d3539b0bb4f4ea08dedb9f85ef3e8e52020-11-25T03:26:57ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41732009-09-0128211914010.4102/satnt.v28i2.5336Ekonomiese aspekte van pypleidingvervoer: 'n Suid-Afrikaanse perspektiefWessel Pienaar0Departement Logistiek, Universiteit StellenboschDaar bestaan ’n sterk moontlikheid dat daar binne die volgende dekade drie pypleidings vir die kommersiële vervoer van brandstofprodukte van Suider-Afrikaanse hawens na Gautengprovinsie aangelê gaan word. Omdat pypleidingvervoer (1) die energiedoelmatigste vervoermodus is, (2) aansienlik goedkoper is as pad- en spoorvervoer, (3) heelwat veiliger is as spoorvervoer en veral padvervoer, (4) pad- en spoorvervoer- en infrastruktuurkapasiteit vir ander verkeer beskikbaar stel, en (5) minder onverhaalde eksterne koste (soos lugbesoedeling, geraas en verkeersophopings) as ander vervoermodusse tot gevolg het, behoort pypleidingvervoer (onderhewig aan grondige ekonomiese evaluering) as ’n bykomende vervoermodus tussen tenkwerwe in Suid-Afrika oorweeg te word. In die lig van die besondere uitdagings wat die beplanning, aanlê en doeltreffende bedryf van groot pypleidings verg, word in hierdie artikel ’n oorsig gebied van die resultate van ’n ondersoek na die ekonomiese aspekte van die kommersiële vervoer van petroleumkommoditeite per pypleiding. Die potensiële waarde van die navorsing lê hoofsaaklik in (1) die voorgestelde raamwerk vir die ekonomiese evaluering en beplanning van nuwe pypleidings, en (2) die riglyne vir die beprysing van die kommersiële vervoer van petroleumkommoditeite per pypleiding. Daar word in die besonder aan die volgende aspekte van die kommersiële pypleidingvervoer van petroleumkommoditeite aandag gegee:

relatiewe doelmatigheid,

ekonomiese beplanning,

markstruktuur en eienaarskapspatrone,

kostestruktuur, en

die doeltreffende beprysing van die dienslewering.

http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/53Gemiddelde veranderlike kostekostestruktuurekonomiese evalueringomvangsvoordele (ook verskeidenheidsvoordele)digtheidsvoordeleskaalvoordeleomhulselkrommelangtermyn-gemiddelde kostelang-termyn-grenskostegrenskostebeprysingnatuurlike
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Wessel Pienaar
spellingShingle Wessel Pienaar
Ekonomiese aspekte van pypleidingvervoer: 'n Suid-Afrikaanse perspektief
South African Journal of Science and Technology
Gemiddelde veranderlike koste
kostestruktuur
ekonomiese evaluering
omvangsvoordele (ook verskeidenheidsvoordele)
digtheidsvoordele
skaalvoordele
omhulselkromme
langtermyn-gemiddelde koste
lang-termyn-grenskoste
grenskostebeprysing
natuurlike
author_facet Wessel Pienaar
author_sort Wessel Pienaar
title Ekonomiese aspekte van pypleidingvervoer: 'n Suid-Afrikaanse perspektief
title_short Ekonomiese aspekte van pypleidingvervoer: 'n Suid-Afrikaanse perspektief
title_full Ekonomiese aspekte van pypleidingvervoer: 'n Suid-Afrikaanse perspektief
title_fullStr Ekonomiese aspekte van pypleidingvervoer: 'n Suid-Afrikaanse perspektief
title_full_unstemmed Ekonomiese aspekte van pypleidingvervoer: 'n Suid-Afrikaanse perspektief
title_sort ekonomiese aspekte van pypleidingvervoer: 'n suid-afrikaanse perspektief
publisher South African Journal of Science and Technology
series South African Journal of Science and Technology
issn 0254-3486
2222-4173
publishDate 2009-09-01
description Daar bestaan ’n sterk moontlikheid dat daar binne die volgende dekade drie pypleidings vir die kommersiële vervoer van brandstofprodukte van Suider-Afrikaanse hawens na Gautengprovinsie aangelê gaan word. Omdat pypleidingvervoer (1) die energiedoelmatigste vervoermodus is, (2) aansienlik goedkoper is as pad- en spoorvervoer, (3) heelwat veiliger is as spoorvervoer en veral padvervoer, (4) pad- en spoorvervoer- en infrastruktuurkapasiteit vir ander verkeer beskikbaar stel, en (5) minder onverhaalde eksterne koste (soos lugbesoedeling, geraas en verkeersophopings) as ander vervoermodusse tot gevolg het, behoort pypleidingvervoer (onderhewig aan grondige ekonomiese evaluering) as ’n bykomende vervoermodus tussen tenkwerwe in Suid-Afrika oorweeg te word. In die lig van die besondere uitdagings wat die beplanning, aanlê en doeltreffende bedryf van groot pypleidings verg, word in hierdie artikel ’n oorsig gebied van die resultate van ’n ondersoek na die ekonomiese aspekte van die kommersiële vervoer van petroleumkommoditeite per pypleiding. Die potensiële waarde van die navorsing lê hoofsaaklik in (1) die voorgestelde raamwerk vir die ekonomiese evaluering en beplanning van nuwe pypleidings, en (2) die riglyne vir die beprysing van die kommersiële vervoer van petroleumkommoditeite per pypleiding. Daar word in die besonder aan die volgende aspekte van die kommersiële pypleidingvervoer van petroleumkommoditeite aandag gegee:

relatiewe doelmatigheid,

ekonomiese beplanning,

markstruktuur en eienaarskapspatrone,

kostestruktuur, en

die doeltreffende beprysing van die dienslewering.

topic Gemiddelde veranderlike koste
kostestruktuur
ekonomiese evaluering
omvangsvoordele (ook verskeidenheidsvoordele)
digtheidsvoordele
skaalvoordele
omhulselkromme
langtermyn-gemiddelde koste
lang-termyn-grenskoste
grenskostebeprysing
natuurlike
url http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/53
work_keys_str_mv AT wesselpienaar ekonomieseaspektevanpypleidingvervoernsuidafrikaanseperspektief
_version_ 1724590274342027264