CATULLUS EN KROG: GEBRUIK VAN 'N PERSONA AS METAFOOR VIR DIE KREATIEWE PROSES VAN SKRYF

You died two thousand years ago, Catullus,
Myriads since then have walked the earth you knew
All their long lives and faded into nothing,
And still across that waste men think of you.

J C...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. Blanckenberg
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbsoch University, Department of Ancient Studies 2012-03-01
Series:Akroterion
Online Access:http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/110
id doaj-2d4b44ff1ce94ff5bccbc8a81af8cfdb
record_format Article
spelling doaj-2d4b44ff1ce94ff5bccbc8a81af8cfdb2020-11-25T01:27:33ZafrStellenbsoch University, Department of Ancient StudiesAkroterion0303-18962079-28832012-03-0147010.7445/47-0-110CATULLUS EN KROG: GEBRUIK VAN 'N PERSONA AS METAFOOR VIR DIE KREATIEWE PROSES VAN SKRYFM. Blanckenberg
You died two thousand years ago, Catullus,
Myriads since then have walked the earth you knew
All their long lives and faded into nothing,
And still across that waste men think of you.

J C Squire: “To a Roman” (1923)1

Hierdie bespreking ondersoek die moontlikheid dat beide Gaius Valerius Catullus en Antjie Krog in hulle digkuns gebruik maak van 'n persona as metafoor vir die kreatiewe proses van skryf.

Gedig c. 50 van Catullus word as voorbeeld gebruik waar die moontlikheid bestudeer word dat die Calvus in gedig c. 50 gebruik word as 'n metafoor vir die kreatiewe proses van skryf. Deur die bestudering van die betrokke gedig word die effek wat Calvus op Catullus uitoefen metafories vergelyk met die effek wat die kreatiewe proses op Catullus uitoefen.

Volgens hierdie lesing van c. 50 konsentreer die digter-persona op sy ervaring van die kreatiewe proses as soortgelyk aan die ervaring van 'n liefdesverhouding. Die studie verken Catullus se gebruik van die Calvus persona in c. 50 as 'n poging van die digter om beide die emosionele en erotiese ervaring van digkuns te verwoord.

In 'n soortgelyke ondersoek word Antjie Krog se gedig “die skryfproses, as sonnet” as 'n voorbeeld van moderne digkuns bespreek, waar (a) die man as metafoor gebruik word vir die proses van kreatiwiteit, en (b) voorbeelde van erotika gebruik word om die ervaring van die kreatiewe proses te verwoord.

Hierdie bespreking van die gedigte van beide 'n antieke en moderne digter plaas die kompleksiteit van Catullus se ervaring van die kreatiewe proses in perspektief ten opsigte van moderne digkuns.

http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/110
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author M. Blanckenberg
spellingShingle M. Blanckenberg
CATULLUS EN KROG: GEBRUIK VAN 'N PERSONA AS METAFOOR VIR DIE KREATIEWE PROSES VAN SKRYF
Akroterion
author_facet M. Blanckenberg
author_sort M. Blanckenberg
title CATULLUS EN KROG: GEBRUIK VAN 'N PERSONA AS METAFOOR VIR DIE KREATIEWE PROSES VAN SKRYF
title_short CATULLUS EN KROG: GEBRUIK VAN 'N PERSONA AS METAFOOR VIR DIE KREATIEWE PROSES VAN SKRYF
title_full CATULLUS EN KROG: GEBRUIK VAN 'N PERSONA AS METAFOOR VIR DIE KREATIEWE PROSES VAN SKRYF
title_fullStr CATULLUS EN KROG: GEBRUIK VAN 'N PERSONA AS METAFOOR VIR DIE KREATIEWE PROSES VAN SKRYF
title_full_unstemmed CATULLUS EN KROG: GEBRUIK VAN 'N PERSONA AS METAFOOR VIR DIE KREATIEWE PROSES VAN SKRYF
title_sort catullus en krog: gebruik van 'n persona as metafoor vir die kreatiewe proses van skryf
publisher Stellenbsoch University, Department of Ancient Studies
series Akroterion
issn 0303-1896
2079-2883
publishDate 2012-03-01
description
You died two thousand years ago, Catullus,
Myriads since then have walked the earth you knew
All their long lives and faded into nothing,
And still across that waste men think of you.

J C Squire: “To a Roman” (1923)1

Hierdie bespreking ondersoek die moontlikheid dat beide Gaius Valerius Catullus en Antjie Krog in hulle digkuns gebruik maak van 'n persona as metafoor vir die kreatiewe proses van skryf.

Gedig c. 50 van Catullus word as voorbeeld gebruik waar die moontlikheid bestudeer word dat die Calvus in gedig c. 50 gebruik word as 'n metafoor vir die kreatiewe proses van skryf. Deur die bestudering van die betrokke gedig word die effek wat Calvus op Catullus uitoefen metafories vergelyk met die effek wat die kreatiewe proses op Catullus uitoefen.

Volgens hierdie lesing van c. 50 konsentreer die digter-persona op sy ervaring van die kreatiewe proses as soortgelyk aan die ervaring van 'n liefdesverhouding. Die studie verken Catullus se gebruik van die Calvus persona in c. 50 as 'n poging van die digter om beide die emosionele en erotiese ervaring van digkuns te verwoord.

In 'n soortgelyke ondersoek word Antjie Krog se gedig “die skryfproses, as sonnet” as 'n voorbeeld van moderne digkuns bespreek, waar (a) die man as metafoor gebruik word vir die proses van kreatiwiteit, en (b) voorbeelde van erotika gebruik word om die ervaring van die kreatiewe proses te verwoord.

Hierdie bespreking van die gedigte van beide 'n antieke en moderne digter plaas die kompleksiteit van Catullus se ervaring van die kreatiewe proses in perspektief ten opsigte van moderne digkuns.

url http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/110
work_keys_str_mv AT mblanckenberg catullusenkroggebruikvannpersonaasmetafoorvirdiekreatieweprosesvanskryf
_version_ 1725104831315574784