‘Rypheid’ en belydenisaflegging van die geloof

Net die blote feit dat hierdie tema op die sakelys van ’n predikantekonferensie voorkom, dui daarop dat daar bedenkinge bestaan teen die huidige situasie. Die teenswoordige situasie kom daarop neer, dat verbondskinders, dooplidmate van die Geref. Kerk, gewoonlik op 16- of 17-jarige ouderdom belydeni...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1972-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/961