Onsekerheid oor sekerheid
Die mens het hom in grenselose vryheidssin van alles wat vroeër heilig was geëmansipeer. Die kinderlike, eenvoudige geloof het verdwyn. Twyfelsug is die sielsiekte van ons eeu en bring ’n reeks van ellendes mee. In breë kringe word op die sigbare dinge gekonsentreer, ’n vergoddeliking van die stof,...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1981-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/737 |