IN MEMORIAM: HULDEBLYK AAN PROF C P T NAUDÉ (17.08.1912 - 10.08.2001)
Professor Naude is vanjaar op 10 Augustus oorlede - een week voordat hy sy nege-en-tagtigste verjaarsdag sou gevier het.<br /> Hy het ‘n soliede loopbaan as klassikus gehad, eers as student en toe as dosent aan Wits; in 1955 promoveer hy onder prof Den Boer te Leiden met ‘n proefskrif...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbsoch University, Department of Ancient Studies
2012-03-01
|
Series: | Akroterion |
Online Access: | http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/126 |
Summary: | Professor Naude is vanjaar op 10 Augustus oorlede - een week voordat hy sy nege-en-tagtigste verjaarsdag sou gevier het.<br /> Hy het ‘n soliede loopbaan as klassikus gehad, eers as student en toe as dosent aan Wits; in 1955 promoveer hy onder prof Den Boer te Leiden met ‘n proefskrif oor Ammianus Marcellinus in die Lig van die Antieke Geskiedskrywing wat - al was dit in Afrikaans geskryf - internasionaal hoog aangeskryf is (en nog word). In 1963, toe hy reeds vier jaar lank senior lektor in Klassieke Tale by Unisa was, is hy bevorder tot professor - die eerste volwaardige professor in Antieke Geskiedenis in Suid-Afrika. Hy het ook die KVSA baie, baie jare lank in verskeie hoedanighede gedien, en hy en prof Gonin was lank die twee steunpilare van Acta Classica. |
---|---|
ISSN: | 0303-1896 2079-2883 |