IN MEMORIAM: HULDEBLYK AAN PROF C P T NAUDÉ (17.08.1912 - 10.08.2001)

Professor Naude is vanjaar op 10 Augustus oorlede - een week voordat hy sy nege-en-tagtigste verjaarsdag sou gevier het.<br /> Hy het ‘n soliede loopbaan as klassikus gehad, eers as student en toe as dosent aan Wits; in 1955 promoveer hy onder prof Den Boer te Leiden met ‘n proefskrif...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D.M. Kriel
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbsoch University, Department of Ancient Studies 2012-03-01
Series:Akroterion
Online Access:http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/126
id doaj-35f3a0a83b1e49638f018d32922f8a48
record_format Article
spelling doaj-35f3a0a83b1e49638f018d32922f8a482020-11-25T01:23:55ZafrStellenbsoch University, Department of Ancient StudiesAkroterion0303-18962079-28832012-03-0146010.7445/46-0-126IN MEMORIAM: HULDEBLYK AAN PROF C P T NAUDÉ (17.08.1912 - 10.08.2001)D.M. KrielProfessor Naude is vanjaar op 10 Augustus oorlede - een week voordat hy sy nege-en-tagtigste verjaarsdag sou gevier het.<br /> Hy het ‘n soliede loopbaan as klassikus gehad, eers as student en toe as dosent aan Wits; in 1955 promoveer hy onder prof Den Boer te Leiden met ‘n proefskrif oor Ammianus Marcellinus in die Lig van die Antieke Geskiedskrywing wat - al was dit in Afrikaans geskryf - internasionaal hoog aangeskryf is (en nog word). In 1963, toe hy reeds vier jaar lank senior lektor in Klassieke Tale by Unisa was, is hy bevorder tot professor - die eerste volwaardige professor in Antieke Geskiedenis in Suid-Afrika. Hy het ook die KVSA baie, baie jare lank in verskeie hoedanighede gedien, en hy en prof Gonin was lank die twee steunpilare van Acta Classica.http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/126
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author D.M. Kriel
spellingShingle D.M. Kriel
IN MEMORIAM: HULDEBLYK AAN PROF C P T NAUDÉ (17.08.1912 - 10.08.2001)
Akroterion
author_facet D.M. Kriel
author_sort D.M. Kriel
title IN MEMORIAM: HULDEBLYK AAN PROF C P T NAUDÉ (17.08.1912 - 10.08.2001)
title_short IN MEMORIAM: HULDEBLYK AAN PROF C P T NAUDÉ (17.08.1912 - 10.08.2001)
title_full IN MEMORIAM: HULDEBLYK AAN PROF C P T NAUDÉ (17.08.1912 - 10.08.2001)
title_fullStr IN MEMORIAM: HULDEBLYK AAN PROF C P T NAUDÉ (17.08.1912 - 10.08.2001)
title_full_unstemmed IN MEMORIAM: HULDEBLYK AAN PROF C P T NAUDÉ (17.08.1912 - 10.08.2001)
title_sort in memoriam: huldeblyk aan prof c p t naudé (17.08.1912 - 10.08.2001)
publisher Stellenbsoch University, Department of Ancient Studies
series Akroterion
issn 0303-1896
2079-2883
publishDate 2012-03-01
description Professor Naude is vanjaar op 10 Augustus oorlede - een week voordat hy sy nege-en-tagtigste verjaarsdag sou gevier het.<br /> Hy het ‘n soliede loopbaan as klassikus gehad, eers as student en toe as dosent aan Wits; in 1955 promoveer hy onder prof Den Boer te Leiden met ‘n proefskrif oor Ammianus Marcellinus in die Lig van die Antieke Geskiedskrywing wat - al was dit in Afrikaans geskryf - internasionaal hoog aangeskryf is (en nog word). In 1963, toe hy reeds vier jaar lank senior lektor in Klassieke Tale by Unisa was, is hy bevorder tot professor - die eerste volwaardige professor in Antieke Geskiedenis in Suid-Afrika. Hy het ook die KVSA baie, baie jare lank in verskeie hoedanighede gedien, en hy en prof Gonin was lank die twee steunpilare van Acta Classica.
url http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/126
work_keys_str_mv AT dmkriel inmemoriamhuldeblykaanprofcptnaude1708191210082001
_version_ 1725119991960829952