Die Waarderende Ondersoek-aanpak as nuttige instrument vir verandering

In hierdie artikel word Waarderende Ondersoek (WO) as ’n nuttige instrument vir verandering binne die kerklike praktyk bespreek asook die rede waarom dit as waardevol vir die kerk beskou word. Die verband tussen taal, denke en verandering word uiteengesit. Aangesien die huidige gereformeerde kerkpra...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Sophia van Helden
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2014-12-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1831
Description
Summary:In hierdie artikel word Waarderende Ondersoek (WO) as ’n nuttige instrument vir verandering binne die kerklike praktyk bespreek asook die rede waarom dit as waardevol vir die kerk beskou word. Die verband tussen taal, denke en verandering word uiteengesit. Aangesien die huidige gereformeerde kerkpraktyk op skrifgefundeerde omkeer fokus, behoort gelowiges bewus te wees van effektiewe hulpmiddels wat tot diepgrondige verandering kan meewerk. Die spesifieke taalaanpak wat in verskeie dele van die Woord herkenbaar is, is grootliks binne die gereformeerde akademiese praktyk en ook binne die informele nie-akademiese teologiese praktyke onbekend. ’n Bespreking van die WO-aanpak, asook die historiese ontwikkeling, die navorsing wat op hierdie terrein gedoen is, ’n beoordeling van WO en ’n voorbeeld van die aanwending van WO wat op ’n informele wyse in die kerkpraktyk ter wille van verandering aangewend is, is daarom nodig. This article discusses Appreciative Inquiry (AI) as useful tool for the sake of change within the church practice. AI as a language approach explains why it can be seen as valuable to the church. The relationship between language, thought and change are outlined. Since the current reformed church practice focuses on a scriptural turn around, believers ought to beaware of effective aids working towards deep change. This language approach, which can be recognised in a variety of passages in the Word, is largely unknown within the reformed academic practice, but also within the informal non-academic theological practices. It is therefore necessary to discuss the AI approach, as well as the historical development, research done in this field, an assessment of AI and an example of where AI was informally utilised ina church practice for the sake of change.
ISSN:1018-6441
2305-0853