Die verband tussen zona pellucida(ZP)-afmetings en sekere geassisteerde bevrugtingsparameters tydens die behandeling van pasiënte
Verskeie navorsers beweer dat ’n verdikte ZP moontliklik ’n negatiewe invloed op bevrugting, blastosistuitbreking, implantasie van die embrio en sodoende swangerskapsuitkoms het.<br />
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1997-07-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/662 |