Die dosering van Skryfkuns aan Suid-Afrikaanse universiteite: ’n Oorsig

Skryfkuns is ’n relatief nuwe vak aan Suid-Afrikaanse universiteite. Die bestek en metodologie van hierdie vakgebied is plaaslik nog nie na behore ondersoek nie. In dié artikel word die dosering van Skryfkuns as vak, kursus en/of program aan Suid-Afrikaanse universiteite van naderby betrag met betre...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Henning J. Pieterse
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-11-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/421
id doaj-3b5186a6410247aa984de9541ac4c3d1
record_format Article
spelling doaj-3b5186a6410247aa984de9541ac4c3d12020-11-25T01:11:51ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82372013-11-01342e1e1210.4102/lit.v34i2.4211021Die dosering van Skryfkuns aan Suid-Afrikaanse universiteite: ’n OorsigHenning J. Pieterse0Unit for Creative Writing, Department of Afrikaans, University of PretoriaSkryfkuns is ’n relatief nuwe vak aan Suid-Afrikaanse universiteite. Die bestek en metodologie van hierdie vakgebied is plaaslik nog nie na behore ondersoek nie. In dié artikel word die dosering van Skryfkuns as vak, kursus en/of program aan Suid-Afrikaanse universiteite van naderby betrag met betrekking tot kursusinhoud, metodologiese en pedagogiese kwessies en uitkomste. ’n Semigestruktureerde vraelys oor kursusinhoud, didaktiese aspekte rondom die dosering van Skryfkuns en manuskripte as uitkomste is aan kursus-koördineerders van Skryfkuns by 11 Suid-Afrikaanse universiteite gestuur. Die bevindings van hierdie peiling word bespreek met betrekking tot elke deelnemende universiteit. Dit blyk dat Skryfkuns hoofsaaklik op nagraadse vlak gedoseer word, met die fokus op die MA-vlak. Alhoewel daar verskille in onderrigmetodes is, is dit duidelik dat die werkswinkel deur die meeste respondente as kern-doseringsmetode gebruik word. Skryfkuns aan Suid-Afrikaanse universiteite as ’n vak toon groot groei met betrekking tot studentegetalle en gepubliseerde uitsette – enkele syfers word verskaf ter illustrasie. Hierdie toename sluit by ’n wêreldwye tendens van voortdurende groei van Skryfkuns aan universiteite aan. Deur gepubliseerde (en dikwels bekroonde) uitsette dra Skryfkunsprogramme by tot die gevarieerde Suid-Afrikaanse literêre landskap.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/421
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Henning J. Pieterse
spellingShingle Henning J. Pieterse
Die dosering van Skryfkuns aan Suid-Afrikaanse universiteite: ’n Oorsig
Literator
author_facet Henning J. Pieterse
author_sort Henning J. Pieterse
title Die dosering van Skryfkuns aan Suid-Afrikaanse universiteite: ’n Oorsig
title_short Die dosering van Skryfkuns aan Suid-Afrikaanse universiteite: ’n Oorsig
title_full Die dosering van Skryfkuns aan Suid-Afrikaanse universiteite: ’n Oorsig
title_fullStr Die dosering van Skryfkuns aan Suid-Afrikaanse universiteite: ’n Oorsig
title_full_unstemmed Die dosering van Skryfkuns aan Suid-Afrikaanse universiteite: ’n Oorsig
title_sort die dosering van skryfkuns aan suid-afrikaanse universiteite: ’n oorsig
publisher AOSIS
series Literator
issn 0258-2279
2219-8237
publishDate 2013-11-01
description Skryfkuns is ’n relatief nuwe vak aan Suid-Afrikaanse universiteite. Die bestek en metodologie van hierdie vakgebied is plaaslik nog nie na behore ondersoek nie. In dié artikel word die dosering van Skryfkuns as vak, kursus en/of program aan Suid-Afrikaanse universiteite van naderby betrag met betrekking tot kursusinhoud, metodologiese en pedagogiese kwessies en uitkomste. ’n Semigestruktureerde vraelys oor kursusinhoud, didaktiese aspekte rondom die dosering van Skryfkuns en manuskripte as uitkomste is aan kursus-koördineerders van Skryfkuns by 11 Suid-Afrikaanse universiteite gestuur. Die bevindings van hierdie peiling word bespreek met betrekking tot elke deelnemende universiteit. Dit blyk dat Skryfkuns hoofsaaklik op nagraadse vlak gedoseer word, met die fokus op die MA-vlak. Alhoewel daar verskille in onderrigmetodes is, is dit duidelik dat die werkswinkel deur die meeste respondente as kern-doseringsmetode gebruik word. Skryfkuns aan Suid-Afrikaanse universiteite as ’n vak toon groot groei met betrekking tot studentegetalle en gepubliseerde uitsette – enkele syfers word verskaf ter illustrasie. Hierdie toename sluit by ’n wêreldwye tendens van voortdurende groei van Skryfkuns aan universiteite aan. Deur gepubliseerde (en dikwels bekroonde) uitsette dra Skryfkunsprogramme by tot die gevarieerde Suid-Afrikaanse literêre landskap.
url https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/421
work_keys_str_mv AT henningjpieterse diedoseringvanskryfkunsaansuidafrikaanseuniversiteitenoorsig
_version_ 1725169367330586624