Die onvoltooide reformasie van Martin Luther (1483-1546) ʼn Verkenning van die filosofiese grondslae van sy denke met spesiale aandag aan sy tweerykeleer

Abstract The incomplete reformation of Martin Luther (1483-1546); a reconnaissance of the philosophical foundations of his thinking with special reference to his two-kingdom doctrine During the past five hundred years the studies written from a theological perspective on Luther’s thinking could f...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Bennie van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 2017-12-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Subjects:
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2348
id doaj-3dd54b99254c4f0ebc232256a00a0e5f
record_format Article
spelling doaj-3dd54b99254c4f0ebc232256a00a0e5f2020-11-25T01:18:06ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85572017-12-01822Die onvoltooide reformasie van Martin Luther (1483-1546) ʼn Verkenning van die filosofiese grondslae van sy denke met spesiale aandag aan sy tweerykeleerBennie van der Walt0Skool vir Filosofie Potchefstroom-kampus Noordwes Universiteit Abstract The incomplete reformation of Martin Luther (1483-1546); a reconnaissance of the philosophical foundations of his thinking with special reference to his two-kingdom doctrine During the past five hundred years the studies written from a theological perspective on Luther’s thinking could fill a whole library, while not much is available about the deeper worldviewish-philosophical presuppositions of his intellectual development. Therefore this investigation traces the relevant late medieval influences on his thinking, especially the philosophy of William of Ockham (1285-1349). Special attention is given to the three phases in Luther’s development and his much debated two-kingdom doctrine, distinguishing between the rule of God’s left and right hand. Questions like the following will be discussed: When and why did this double-focus view of reality originate? What were the real issues which Luther tried to solve with such a paradigm? Could it be maintained in the light of God’s threefold revelation in creation, in Scripture and finally in Christ? Could it be regarded – as some contemporary Reformed theologians suggest – as a genuine Reformational approach? Should it not rather be viewed as an unfinished reformation, calling for continuous reformation?   Samevatting Die afgelope 500 jaar het, in vergelyking met die magdom teologiese literatuur, min oor die diepere lewensbeskoulik-filosofiese grondslae van Luther se denkwêreld die lig gesien. Tot ʼn mate is dit verstaanbaar omdat hy primêr ʼn hervormer van kerk en teologie was. Ter herdenking van die gebeure op 31/10/1517 handel hierdie ondersoek oor die invloed van die laat-Middeleeuse filosofiese denke, in besonder dié van Willem van Ockham (1285-1349), op die reformator van Wittenberg. Daar word aangetoon hoe hy deur drie hoof fases ontwikkel het en daarna word spesiale aandag gegee aan sy bekende en omstrede leer van twee ryke, dié van God se linker- en regterhand. Onder andere die volgende vrae word in dié verband gestel. Wanneer en waarom het hierdie dubbelfokusvisie op die werklikheid ontstaan? Wat was die probleme wat Luther met so ʼn paradigma wou aanspreek? Kan so ʼn lewensvisie in die lig van God se drievoudige openbaring in die skepping, die Skrif en Christus gehandhaaf word? Kan dit – soos sekere Gereformeerde teoloë vandag weer suggereer – as werklik reformatories beskou word? Moet Luther se Christelike lewensbeskouing nie eerder gesien word as ʼn onvoltooide reformasie wat tot verdere reformasie roep nie? https://doi.org/10.19108/KOERS.82.2.2348 https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2348William of OckhamMartin LutherJohannes CalvynLaw and gospelphilosophy and theologyreason and faith
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Bennie van der Walt
spellingShingle Bennie van der Walt
Die onvoltooide reformasie van Martin Luther (1483-1546) ʼn Verkenning van die filosofiese grondslae van sy denke met spesiale aandag aan sy tweerykeleer
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
William of Ockham
Martin Luther
Johannes Calvyn
Law and gospel
philosophy and theology
reason and faith
author_facet Bennie van der Walt
author_sort Bennie van der Walt
title Die onvoltooide reformasie van Martin Luther (1483-1546) ʼn Verkenning van die filosofiese grondslae van sy denke met spesiale aandag aan sy tweerykeleer
title_short Die onvoltooide reformasie van Martin Luther (1483-1546) ʼn Verkenning van die filosofiese grondslae van sy denke met spesiale aandag aan sy tweerykeleer
title_full Die onvoltooide reformasie van Martin Luther (1483-1546) ʼn Verkenning van die filosofiese grondslae van sy denke met spesiale aandag aan sy tweerykeleer
title_fullStr Die onvoltooide reformasie van Martin Luther (1483-1546) ʼn Verkenning van die filosofiese grondslae van sy denke met spesiale aandag aan sy tweerykeleer
title_full_unstemmed Die onvoltooide reformasie van Martin Luther (1483-1546) ʼn Verkenning van die filosofiese grondslae van sy denke met spesiale aandag aan sy tweerykeleer
title_sort die onvoltooide reformasie van martin luther (1483-1546) ʼn verkenning van die filosofiese grondslae van sy denke met spesiale aandag aan sy tweerykeleer
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 2017-12-01
description Abstract The incomplete reformation of Martin Luther (1483-1546); a reconnaissance of the philosophical foundations of his thinking with special reference to his two-kingdom doctrine During the past five hundred years the studies written from a theological perspective on Luther’s thinking could fill a whole library, while not much is available about the deeper worldviewish-philosophical presuppositions of his intellectual development. Therefore this investigation traces the relevant late medieval influences on his thinking, especially the philosophy of William of Ockham (1285-1349). Special attention is given to the three phases in Luther’s development and his much debated two-kingdom doctrine, distinguishing between the rule of God’s left and right hand. Questions like the following will be discussed: When and why did this double-focus view of reality originate? What were the real issues which Luther tried to solve with such a paradigm? Could it be maintained in the light of God’s threefold revelation in creation, in Scripture and finally in Christ? Could it be regarded – as some contemporary Reformed theologians suggest – as a genuine Reformational approach? Should it not rather be viewed as an unfinished reformation, calling for continuous reformation?   Samevatting Die afgelope 500 jaar het, in vergelyking met die magdom teologiese literatuur, min oor die diepere lewensbeskoulik-filosofiese grondslae van Luther se denkwêreld die lig gesien. Tot ʼn mate is dit verstaanbaar omdat hy primêr ʼn hervormer van kerk en teologie was. Ter herdenking van die gebeure op 31/10/1517 handel hierdie ondersoek oor die invloed van die laat-Middeleeuse filosofiese denke, in besonder dié van Willem van Ockham (1285-1349), op die reformator van Wittenberg. Daar word aangetoon hoe hy deur drie hoof fases ontwikkel het en daarna word spesiale aandag gegee aan sy bekende en omstrede leer van twee ryke, dié van God se linker- en regterhand. Onder andere die volgende vrae word in dié verband gestel. Wanneer en waarom het hierdie dubbelfokusvisie op die werklikheid ontstaan? Wat was die probleme wat Luther met so ʼn paradigma wou aanspreek? Kan so ʼn lewensvisie in die lig van God se drievoudige openbaring in die skepping, die Skrif en Christus gehandhaaf word? Kan dit – soos sekere Gereformeerde teoloë vandag weer suggereer – as werklik reformatories beskou word? Moet Luther se Christelike lewensbeskouing nie eerder gesien word as ʼn onvoltooide reformasie wat tot verdere reformasie roep nie? https://doi.org/10.19108/KOERS.82.2.2348
topic William of Ockham
Martin Luther
Johannes Calvyn
Law and gospel
philosophy and theology
reason and faith
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2348
work_keys_str_mv AT bennievanderwalt dieonvoltooidereformasievanmartinluther14831546ʼnverkenningvandiefilosofiesegrondslaevansydenkemetspesialeaandagaansytweerykeleer
_version_ 1725143648411058176