Die militêre boukuns in die Nederlande en sy eertydse kolonies (1500-1800)

<p>In hierdie artikel sal ons die geskiedenis van sekere Nederlandse vestingwerke in die eertydse Hollandse kolonies en invloedsfere bespreek.</p> Besondere aandag sal aan die bou van ons belallgrikste historiese monument, die Kasteel, asook aan militêre ingenieurs wat die gebou ontwerp...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jan Ploeger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/968
id doaj-4d2d9e8157bf448b941affbbb2066ded
record_format Article
spelling doaj-4d2d9e8157bf448b941affbbb2066ded2020-11-25T02:44:56ZafrStellenbosch UniversityScientia Militaria2224-00202012-02-012210.5787/2-2-968Die militêre boukuns in die Nederlande en sy eertydse kolonies (1500-1800)Jan Ploeger<p>In hierdie artikel sal ons die geskiedenis van sekere Nederlandse vestingwerke in die eertydse Hollandse kolonies en invloedsfere bespreek.</p> Besondere aandag sal aan die bou van ons belallgrikste historiese monument, die Kasteel, asook aan militêre ingenieurs wat die gebou ontwerp het, gewy word. Handelmaatskappye soos die V.O.C. en die W.I.C. het, gewoonlik uit kommersiële en Soms uit suiwer militêre oorwegings, tot die bou van versterkings oorgegaan in die gebiede wat as belangrik beskou is om hul belange sowel teen inheemse aanslae as teen vreedsame of gewelddadige uitheemse medediging te kan verdedig. Op die wyse het daar 'n groot aantal handelskastele, forte ell versterkte poste van Nederlandse oorsprong indie toenmaligee Oos-Indië, op die eiland Ceylon, aan die kus van Wes-Afrika, aan die noordkus van Suid-Amerika, aan ons suidpunt en elders ontstaan. Om die nedersetting aan die Kaap de Goede Hoop te beskerm, het 'n fort verry:: waarvan die betekenis moeilik oorskat kan word.http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/968Nederlandse vestingwerkeHollandse koloniesmilitêre ingenieursV.O.C.W.I.C.Handelmaatskappyedie KasteelSimon StevinDe Goede HoopStichting Menno van Coehoorn
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Jan Ploeger
spellingShingle Jan Ploeger
Die militêre boukuns in die Nederlande en sy eertydse kolonies (1500-1800)
Scientia Militaria
Nederlandse vestingwerke
Hollandse kolonies
militêre ingenieurs
V.O.C.
W.I.C.
Handelmaatskappye
die Kasteel
Simon Stevin
De Goede Hoop
Stichting Menno van Coehoorn
author_facet Jan Ploeger
author_sort Jan Ploeger
title Die militêre boukuns in die Nederlande en sy eertydse kolonies (1500-1800)
title_short Die militêre boukuns in die Nederlande en sy eertydse kolonies (1500-1800)
title_full Die militêre boukuns in die Nederlande en sy eertydse kolonies (1500-1800)
title_fullStr Die militêre boukuns in die Nederlande en sy eertydse kolonies (1500-1800)
title_full_unstemmed Die militêre boukuns in die Nederlande en sy eertydse kolonies (1500-1800)
title_sort die militêre boukuns in die nederlande en sy eertydse kolonies (1500-1800)
publisher Stellenbosch University
series Scientia Militaria
issn 2224-0020
publishDate 2012-02-01
description <p>In hierdie artikel sal ons die geskiedenis van sekere Nederlandse vestingwerke in die eertydse Hollandse kolonies en invloedsfere bespreek.</p> Besondere aandag sal aan die bou van ons belallgrikste historiese monument, die Kasteel, asook aan militêre ingenieurs wat die gebou ontwerp het, gewy word. Handelmaatskappye soos die V.O.C. en die W.I.C. het, gewoonlik uit kommersiële en Soms uit suiwer militêre oorwegings, tot die bou van versterkings oorgegaan in die gebiede wat as belangrik beskou is om hul belange sowel teen inheemse aanslae as teen vreedsame of gewelddadige uitheemse medediging te kan verdedig. Op die wyse het daar 'n groot aantal handelskastele, forte ell versterkte poste van Nederlandse oorsprong indie toenmaligee Oos-Indië, op die eiland Ceylon, aan die kus van Wes-Afrika, aan die noordkus van Suid-Amerika, aan ons suidpunt en elders ontstaan. Om die nedersetting aan die Kaap de Goede Hoop te beskerm, het 'n fort verry:: waarvan die betekenis moeilik oorskat kan word.
topic Nederlandse vestingwerke
Hollandse kolonies
militêre ingenieurs
V.O.C.
W.I.C.
Handelmaatskappye
die Kasteel
Simon Stevin
De Goede Hoop
Stichting Menno van Coehoorn
url http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/968
work_keys_str_mv AT janploeger diemilitereboukunsindienederlandeensyeertydsekolonies15001800
_version_ 1724765153176584192