Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek Ateïsme: die saak teen God(1 & 2)

In hierdie artikel beskryf die outeur hoedat hy onverwags in 2007 in ’n debat met die ateïs Armando Pellencin betrokke geraak het en hoedat dit uiteindelik gelei het tot die skryf van hierdie artikel oor ateïsme. Nadat hy in ’n kort intermezzo ’n oorsig oor die opkoms van ateïsme gebied het, lewer d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J.H. (Amie) van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-08-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/536
id doaj-53c16f0356e04d208ac23eb412c256e9
record_format Article
spelling doaj-53c16f0356e04d208ac23eb412c256e92020-11-24T20:42:45ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532013-08-01471115http://dx.doi.org/ 10.4102/ids.v47i1.536Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek Ateïsme: die saak teen God(1 & 2)J.H. (Amie) van WykIn hierdie artikel beskryf die outeur hoedat hy onverwags in 2007 in ’n debat met die ateïs Armando Pellencin betrokke geraak het en hoedat dit uiteindelik gelei het tot die skryf van hierdie artikel oor ateïsme. Nadat hy in ’n kort intermezzo ’n oorsig oor die opkoms van ateïsme gebied het, lewer die outeur daarna ’n uiteensetting van die standpunte van Pellencin. In die volgende hoofdeel van die artikel argumenteer die outeur dat Pellencin – asook ander ateïste – nie afdoende en bevredigende antwoorde kan gee op die vyf fundamentele lewensvrae nie. Hierdie fundamentele lewensvrae is die volgende: Hoe verwerf ’n mens kennis (waarheid)?; Waar kom alles vandaan?; Waar gaan alles heen?; Wat is die sin van die lewe?; Hoe kan ’n mens tussen goed en kwaad onderskei? Die outeur konkludeer dat ateïsme, as geloofskeuse en lewens- en wêreldbeskouing faal vanweë die inherente tekortkomings wat aan die reduksionisiese benadering van naturalisme, rasionalisme, positivisme en sciëntisme verbonde is.http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/536ateïsmeantiteïsmeArmando Pellencingeloofskeuse
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author J.H. (Amie) van Wyk
spellingShingle J.H. (Amie) van Wyk
Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek Ateïsme: die saak teen God(1 & 2)
In die Skriflig
ateïsme
antiteïsme
Armando Pellencin
geloofskeuse
author_facet J.H. (Amie) van Wyk
author_sort J.H. (Amie) van Wyk
title Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek Ateïsme: die saak teen God(1 & 2)
title_short Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek Ateïsme: die saak teen God(1 & 2)
title_full Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek Ateïsme: die saak teen God(1 & 2)
title_fullStr Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek Ateïsme: die saak teen God(1 & 2)
title_full_unstemmed Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek Ateïsme: die saak teen God(1 & 2)
title_sort die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n teologiese gesprek met armando pellencin oor sy boek ateïsme: die saak teen god(1 & 2)
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 2013-08-01
description In hierdie artikel beskryf die outeur hoedat hy onverwags in 2007 in ’n debat met die ateïs Armando Pellencin betrokke geraak het en hoedat dit uiteindelik gelei het tot die skryf van hierdie artikel oor ateïsme. Nadat hy in ’n kort intermezzo ’n oorsig oor die opkoms van ateïsme gebied het, lewer die outeur daarna ’n uiteensetting van die standpunte van Pellencin. In die volgende hoofdeel van die artikel argumenteer die outeur dat Pellencin – asook ander ateïste – nie afdoende en bevredigende antwoorde kan gee op die vyf fundamentele lewensvrae nie. Hierdie fundamentele lewensvrae is die volgende: Hoe verwerf ’n mens kennis (waarheid)?; Waar kom alles vandaan?; Waar gaan alles heen?; Wat is die sin van die lewe?; Hoe kan ’n mens tussen goed en kwaad onderskei? Die outeur konkludeer dat ateïsme, as geloofskeuse en lewens- en wêreldbeskouing faal vanweë die inherente tekortkomings wat aan die reduksionisiese benadering van naturalisme, rasionalisme, positivisme en sciëntisme verbonde is.
topic ateïsme
antiteïsme
Armando Pellencin
geloofskeuse
url http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/536
work_keys_str_mv AT jhamievanwyk dieuitdagingvandieateismeenantiteismenteologiesegesprekmetarmandopellencinoorsyboekateismediesaakteengod12
_version_ 1716821870144126976