Die geboorte van 'n Nederduitse Gereformeerde Kerk in Botswana

In Mei 1877 het die sendingwerk van die Ned. Geref. Kerk in Botswana �n aanvang geneem toe Pieter Brink hom op Mochudi gaan vestig het as pioniersendeling. Hy het onder toesig van die Kaapse Kerk se Sendingkommissie gaan werk onder die Bakgotla-volk. Hulle het onder leiding van hulle hoofman Khomany...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. Crafford
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1981-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/902

Similar Items