Die rol van die gemeente as geloofsgemeenskap in die begeleiding tot belydenisaflegging

Die aflegging van geloofsbelydenis is die amptelike geleentheid waartydens die gelowige voor God en die gemeente antwoord op God se verbond. Die praktyk skets dikwels ’n hartseer prentjie oor hierdie saak. Volgens Hanekom en Hendriks (1996:642) staan belydenisaflegging as liturgiese handeling wa...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: B. J. de Klerk, T. F. Dreyer
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2007-07-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/303
Description
Summary:Die aflegging van geloofsbelydenis is die amptelike geleentheid waartydens die gelowige voor God en die gemeente antwoord op God se verbond. Die praktyk skets dikwels ’n hartseer prentjie oor hierdie saak. Volgens Hanekom en Hendriks (1996:642) staan belydenisaflegging as liturgiese handeling waarin dooplidmate for- meel belydende lidmate van die kerk word, reeds ’n geruime tyd in die brandpunt.
ISSN:1018-6441
2305-0853